Courses about Marriage and Relationships for the purpose of Preparation and even when already married. 

Die HuweliksVoorbereidings Kursus, aangebied deur Sarel en Thiesa van der Merwe, is ontwerp om paartjies prakties en geestelik voor te berei vir die huwelik. Die kursus fokus op belangrike temas soos kommunikasie, konflikhantering, verwagtinge, finansies en die bou van ’n sterk, gesonde verhouding met ’n goeie fondasie vir die toekoms.